Taxable Benefits (Perks) Screan - Retirement Annuity

SUGGESTED

Goeie middag julle,

Ek oorweeg om die privaat bydrae vir ons personeel se belasting voordeel maandeliks te laat bywerk.

As ek bv nou in Feb jaar se bydrae van R12 000 wil insit - sit ek die -R12 000 in Feb en dan in Maart verander ek dit na -R1000 vir 12 keer?

Of wat sou julle voorstel?

Ek hoor graag julle opinie en hoe julle die proses ervaar.

Dankie