• Taxable Benefits (Perks) Screan - Retirement Annuity

    Goeie middag julle, Ek oorweeg om die privaat bydrae vir ons personeel se belasting voordeel maandeliks te laat bywerk. As ek bv nou in Feb jaar se bydrae van R12 000 wil insit - sit ek die -R12 000 in Feb en dan in Maart verander ek dit na -R1000…